Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Groot hoop vir die Karoo se beplande ekonomiese inspuiting

CARNARVON – Suid-Afrika se sogenaamde astro-toerismestrategie is in Carnarvon in die Noord-Kaap bekendgestel.
Deur dié provinsie se sterrekundige kennis en hulpbronne te benut, word dit as ‘n alternatief vir die land se ander gewilde toeristebestemmings bemark.

en_USEnglish